Laerskool   De Vrije Zee  Primary School             

                                       

The Choir

Gemiddeld 85 leerders word jaarliks geakkommodeer in die koor. Oudisies word toegestaan aan die begin van die jaar. Daar word van koorlede verwag om oefeninge, op Donderdaemiddae vanaf 14:50 - 16:30 asook Maandagoggende vanaf 07:50 - 08:50, by te woon.

Die koor neem kompeterend- sowel as nie-kompeterend deel. Die koor skryf gereeld in vir kunswedstryde en is by meer as een geleentheid aangewys as algehele wenner van: Tygerberg Eisteddfod, Stellenbosch Eisteddfod asook die ATKV Applous.

Die koor ontvang gereeld uitnodigings om 'n bydrae te lewer te bate van welsynsprojekte. Die koor staan onder leiding van Mev Joan van der Merwe sedert 1997.